Nader, my God, by U Erediens | Leraar Hein von Hörsten | net3
Update: 2020-10-24
Description
net3 erediens op 24 Oktober 11:00
Spreker: Leraar Hein von Hörsten
Tema: Nader, my God, by U
Leraar Hein woon vir jare al in Somerset Wes saam met sy vrou Maryna. Leraar Hein is internasionaal bekend vir sy landskap- en natuurfotografie en geniet die veld se stilte. Hy is lief vir die skryfkuns en Afrikaanse taal, asook die eenvoudige dinge in die lewe.
Tekste - Die Boodskap Vertaling
Romeine 11:33 // Jesaja 55:8 // Jeremia 29:11 // Psalms 34:19 ;20 // Psalms 37:24 // Klaagliedere 3:19 -24 // Matteus 11:28
Advent Loflied - 190: Ek gee alles oor aan Jesus. © Kopiereg net3 musiek.
net3 -
Webtuiste: https://www.net3.co.za
Facebook: https://facebook.net3.co.za
Instagram: https://instagram.net3.co.za
Comments
In Channel